Monthly Archives: Julie 2013

Leeg

10/06/2013 Die siende blind ñ weggooikind Pyn wat ruk Vel afpluk ñ hart wat breek ñ tong wat smeek ñ brein wat weet jou liefde is wreed Die seer te erg Vir hierdie berg Bloed en geen Drie keer geseën … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Tagged , , | Lewer kommentaar

GEBREEKTE BENE

Breek my bene, slaan my met ‘n stok..woorde maak die seerste. Skop my eenkant, rol my weg…woorde breek die meeste.. Wie gaan my vang as ek val? Wie gaan my troos as ek huil? Ek staan by ‘n kruispad. Voel … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Die bokskryt

Dis ñ jaar later. Ek het baklei soos ñ ou bokser. Elke beweging wat daar is probeer. Hy het dit gekeer, geblok, gesystap. Ek het moeg geword…my arms laat sak…oorgegee en gewag vir die dodelike uitklophou wat gaan kom. En … Lees voort

Eenkant | Posted on by | Lewer kommentaar

Gebreek

Toe alles gebreek was Het jy gekom Met lag en hart weer heel geplak nuut gemaak My hart geraak my hoop gegee My hand geneem Met hart so sag My weer laat lag Alles perfek Mekaar ontdek Toe alles heel … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Lewer kommentaar