Monthly Archives: Desember 2013

Oukersdag…facebook…en Marionette

Ps 37:3-6 ‘Trust, lean on and be confident in the Lord and do good; so shall you dwell in the land and feed surely on his faithfulness, and TRULY you shall be fed. Delight yourself also in the lord, and … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Tagged , , | 1 Kommentaar

Dood sonder ‘n graf

Die dood sonder ‘n graf Jy bou ‘n monument in jou hart ‘n geheime plek waar jy kan kniel ‘n Veilige plek waar jy kan ween en dankie sê ‘n Plek waar jy ‘n blom kan neersit Herinnerings kan herleef … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Die oop deur

Ek mis jou Al is jy hier Ek soek jou Al staan jy reg voor my Hoekom staan jy in die donker? Alles wat jy nodig het Is in die lig Laat my toe om jou lief te hê Laat … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 2 Kommentaar

Huwelike

Malachi 2:13-15 And this you do with double guilt; you cover the altar of the Lord with tears shed by your unoffending wives, divorced by you that you might take heathen wives, and with your own weeping and crying out … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

Die groter prentjie

21/06/2013 Jy kuier nou by die kinders…ek sit in mugg and bean.. My hart breek vir jou…die vreugde wat op jou gesig was toe jy hulle groet.. Die hartseer en alleenheid wat jy vannaand gaan voel. Ek kan jou nie … Lees voort

Posted in Beloftes | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Donkermaan

26/07/2013 Die nag het die maan ingesluk Die donkerte my vel afgeruk My hart ontbloot My bloed laat loop Die stilte het my vlam geblus Die lewe verdoof en uitgewis My siel verkoop Vir brood en hoop Die hitte het … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Tagged , , | 1 Kommentaar

Lewe

24/08/2013 Ek sit onder ñ boom wat besig is om te bot. Van naby af kan jy dit nie eens sien nie. Onder is die stam swart van twee jaar terug se byna vernietigende brand. As jy ñ paar tree … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Die pad

Tussen vrede en stryd Tussen donker en lig Tussen hoop en verwyt Tussen wil en plig Loop daar ñ pad Met ñ blaredak Kaler in herfs Groener in somer Nou kort daar reën Hemelse seën Die pad steeds daar Net … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Lewer kommentaar

Honger

Ek is honger. Al wat ek begeer is om ñ peanut botter en konfyt broodjie te eet voordat iemand Mamma! roep.. Of om die broodjie te eet sonder dat iemand met sulke begerende oë daarna kyk dat ek dit aan … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , | Lewer kommentaar

BITTER

Elke dag was ek bitter Bitter van die gal wat jy braak In my land, in my veld Het my blomme verwelk Die grond te suur Die kompos van jou liefde te duur Elke dag was jy ‘n wolk Het … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Tagged , | Lewer kommentaar