Monthly Archives: Maart 2015

Waansin

Die vervelige eentonigheid. Die grysheid van my lewe. Daar moet meer wees as hierdie? Buite is ek besadigd en binne ñ orkaan. Die druk bou op en op, en my vel wil ontplof. Is hierdie hoe waansin voel? Is ek … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Lewe

Toe beland ek in ñ maalkolk ñ toestand van dronk word ñ seesiek gemors ñ toestand van stom word In hierdie sinnelose gedraai Verloor ek my kop Oorverdowende lawaai Dwing my om te stop Terug te draai na my Die … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Tagged , , | Lewer kommentaar

Wonde

Liefste Ek sukkel. Ek wat altyd planne het, het nie nou ñ plan nie. Ek weet dat God ñ plan het, ek weet dat ek geduld moet hê. Ek weet nou hoe jy destyds gevoel het. Toe jy gesukkel het … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar

Verbrand

Hoe lank kan ons brand? Hoeveel keer kan jy ons in die vuur gooi Voordat ons uitbrand Doodbrand? Hierdie keer was een keer te veel Hierdie keer het daar iets gesterf Hierdie keer het jou vir my bederf Hierdie keer … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar