Monthly Archives: Februarie 2016

Droog

Die Moeder wys haar gebarste hak Die hemel het sy hart verhard Teenoor die kinders Wat op sy moeder trap Die Moeder toon haar leë skoot Haar toorn skroei die lewe dood Oor die kinders Wat op haar liggaam trap … Lees voort

Posted in Hartwerkend | Tagged | 2 Kommentaar