Honger

Vul my maag met woorde
Voed my hart met kos
Satureer my bloed met asem
Help my om die sonde te los

Vul my kop met beelde
Voed my siel met jou oë
Versadig in my die honger
Laat my vergeet wat ek kan verloor

Breek my brood met jou hande
Skink soet wyn in my kelk
Sit aan by my ronde tafel
Bly tot die laaste blom verwelk

About dievervuldevrou

Ontnugterde nugtere Skeptiese hoopvolle Wantrouige vertroueling Gewonde OORLEWENDE
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s